Baie geluk aan Denyssehen Marisja,Oosthuizen Aston,Perioke Cassey,Mann Bianca,Rossouw Anaska,Rossouw Anoeska,Pretoruis Petro wie almal gekwalifiseer het om aan die Landswyd deel te neem en julle Sentraal-Transvaal klere verwerf het.
|
||||
|
Baie geluk aan Denyssehen Marisja,Oosthuizen Aston,Perioke Cassey,Mann Bianca,Rossouw Anaska,Rossouw Anoeska,Pretoruis Petro wie almal gekwalifiseer het om aan die Landswyd deel te neem en julle Sentraal-Transvaal klere verwerf het. CVO Brandwag het nou sy eie bakkiesblad waar almal lede kan wees en kommentaar gee en foto’s kan laai of sommer vir enige ander bakkiesblad vriende ons skooltjie kan deel.
http://www.facebook.com/CvoBrandwag
Informasie sal binnekort volg Daar het 5 kinders van CVO Brandwag gekwalifiseer vir die BCVO se landswye byeenkoms. Hulle is Petro Pretorius o/9, Adriaan Janse van Vuuren o/11, Franzoa de Klerk o/13, Sjarko Denysschen o/15 en Marisja Denysschen in die Ope afdeling. Tydens die kampioenskappe i was Sjarko Denysschen gekroon as die o/15 kampioen. Informasie sal binnekort volg Informasie sal binnekort volg |
||||
|
Copyright © 2012 CVO Brandwag - All Rights Reserved |
||||