CVO Brandwag Golf Dag

CVO Brandwag Gholfdag Uitnodiging

Monthly Archives: November 2009

Ouer/Direksie vergadering 16 Nov 2009

Die ouer/direksie vergadering het suksesvol afgeloop moet goeie persentasie ouers teenwoordig.

Vinnige informasie oor die vergadering is as volg :

a) 2 Desember is Erkenningsfunksie
b) 15 Desember is daar kamp by Paardekraal monument en fees begin om 18:00 vir geloftedag
c) Skoolfonds is besluit om weer in 12 maande tydperk betaal te word en verhoog te word na R650 per maand
d) Moontlikheid van naskool sentrum word bespreek, belangstellendes moet skool kontak
e) Hoerskool gaan direk met Telweb kommunikeer, Fooi word aan skool betaal vir perseel en personeel, ouers val met laerskool ouers in vir fondsinsameling en funksies.
f) Skoolgeboue moet dalk uitbrei en ekstra onderwyser word benodig
h) Nuwe ourraad is verkies as volg:

Sid Mann – Voorsitter
Sjarko Denysschen – Ondervoorsitter
Alway De Klerk – Sport
Mariaan Denysschen – Kultuur
Sylvia Mann – Finansies
Annetjie Piek – Fondsinsameling
Hannes van Aarde – Gebou/instandhouding
Mary-Ann van Aarde – Sekretaresse
Johannes Pretorius – Bemarking

Eerste ouerraad vergadering is 18 Januarie by Paardekraal Monument om 19:00

Datums vir nuwe Jaar om te onthou

Party datums vir 2010 om te onthou.
13 Jan – Skole open
15 Jan – Atletiek Afrigtings kliniek
23 Jan – Huissport
6 Feb – Kleinskole Atletkiek
13 Feb – Paardekraal atletiek
20 Feb – Streeks atletiek
13 Maart – Potch byeenkoms – Orkney
20 Maart – Netbal proewe
27 Maart – SA Landwyd – Bloemfontein
20 April – Rugby/Netbal proewe
19-22 – Winterspele Lichtenburg
31 Julie – Streek skaak
10 Sep – SA Skaak