CVO Brandwag Golf Dag

CVO Brandwag Gholfdag Uitnodiging

Monthly Archives: November 2010

Erkenningsfunksie 2010

JUNIOR AFDELING

PRYSUITDELING

*     Die riglyne wat gevolg word by die toekenning van pryse, is van ? hoë standaard.  Dit word na die

beste van almal daarby betrokke, se vermoë, regverdig en eenvormig gedoen.  Die vereistes vir  elke toekenning, sal verduidelik word waar nodig.

*     Gr. 7 word soms apart genoem, aangesien dit saam met gr. 8 en 9 die Junior Sekondêre Fase vorm.

Akademies

Graad 0 (Klasonderwyser en Skoolhoof, Lina van Vuuren oorhandig hulle Gr. 0-diplomas)

Domenique Boonzaaier

Catherine de Klerk

Elzaan Dempers

Tonie Lombaard

Graad 1 ( Sylvia neem oor)

Armand Rieck                                    Sertifikaat                                Goeie vordering

Hermann Rossouw                         Sertifikaat                                Goeie vordering

Alicia Maritz                                     Sertifikaat                                Baie goeie akademiese prestasie

Ricardo Scholtz                               Sertifikaat                                Baie goeie akademiese prestasie

Petro Pretorius Sertifikaat en boekprys          Besondere akademiese prestasie

en Blou balkie


Graad 2

Twane Morgan                        Sertifikaat                                Goeie vordering

Continue reading