CVO Brandwag Golf Dag

CVO Brandwag Gholfdag Uitnodiging

Monthly Archives: March 2012

Kinders deur tot Landswyd byeenkoms

Baie geluk aan Denyssehen Marisja,Oosthuizen Aston,Perioke Cassey,Mann Bianca,Rossouw Anaska,Rossouw Anoeska,Pretoruis Petro wie almal gekwalifiseer het om aan die Landswyd deel te neem en julle Sentraal-Transvaal klere verwerf het.

Ons het nou ons eie bakkiesblad (Facebook)

CVO Brandwag het nou sy eie bakkiesblad waar almal lede kan wees en kommentaar gee en foto’s kan laai of sommer vir enige ander bakkiesblad vriende ons skooltjie kan deel.

 

http://www.facebook.com/CvoBrandwag