Atleet deur tot Landswyd Landloop
Geluk aan Petro Pretorius (0/9) wat die Streek span gehaal het en na die Landswye byeenkoms deurgedring het.
Streek Landloop 1 Septemeber
Sterkte aan ons kinders wat 1 Sep 2012 aan die Streek landloop in Pretoria gaan deelneem.
Kinders deur na Landswyd skaak
Geluk aan ons kinders wat deurgedring het na die landswye skaak hulle is.
o/9 Petro Pretorius
Armand Rieck
Adelheid Jansen van Vuuren
Elzaan Dempers
o/11 Adriaan J van Vuuren
0/15 Franzoa de Klerk
Riaan Nickola
Erika van der Merwe
Ope Marisja Denysschen
Sterkte aan julle
Streek Skaak 18 Aug 2012
Ons is dankbaar om die Streek skaak op 18 Aug 2012 t ek kan aanbied.
Ons gaan die skaak by die Afrikaanse Protestante Kerk hou in Roodepoort (Corlett laan 855,Roodepoort)
Vroue tee
Informasie sal binnekort volg
Streek atletiek – Brakpan
Hier volg die uitslae van die Streek atletiek soos by Brakpan gehou.
Verspring S O/11
Chris Pretorius 9de
Wilco Lombaard 12de
Turbo Spies S O/12
Timothy Viljoen 3de
1200m S O/11
Chris Pretorius 5de
60m D O/7
Kyla van der Walt 7de
60m D O/8
Petro Pretorius 3de
60m D O/9
Anaska Rossouw 3de
Anoeska Rossouw 4de
Turbo Spies S O/11
Wilco Lombaard 8ste