CVO Brandwag Golf Dag

CVO Brandwag Gholfdag Uitnodiging

Sport

Lenteloop 2013

Ons is so trots op ons kinders wat hierdie geleentheid met soveel ywer aangedurf het, en so goed gevaar het.
Hierdie kleintjies het 3km gestap.
3km stappertjies

Atleet deur tot Landswyd Landloop

Geluk aan Petro Pretorius (0/9) wat die Streek span gehaal het en na die Landswye byeenkoms deurgedring het.

Streek Landloop 1 Septemeber

Sterkte aan ons kinders wat 1 Sep 2012 aan die Streek landloop in Pretoria gaan deelneem.

Kinders deur na Landswyd skaak

Geluk aan ons kinders wat deurgedring het na die landswye skaak hulle is.

o/9 Petro Pretorius
Armand Rieck
Adelheid Jansen van Vuuren
Elzaan Dempers

o/11 Adriaan J van Vuuren

0/15 Franzoa de Klerk
Riaan Nickola
Erika van der Merwe

Ope Marisja Denysschen

Sterkte aan julle

Streek Skaak 18 Aug 2012

Ons is dankbaar om die Streek skaak op 18 Aug 2012 t ek kan aanbied.

Ons gaan die skaak by die Afrikaanse Protestante Kerk hou in Roodepoort (Corlett laan 855,Roodepoort)


View Larger Map

Kinders deur tot Landswyd byeenkoms

Baie geluk aan Denyssehen Marisja,Oosthuizen Aston,Perioke Cassey,Mann Bianca,Rossouw Anaska,Rossouw Anoeska,Pretoruis Petro wie almal gekwalifiseer het om aan die Landswyd deel te neem en julle Sentraal-Transvaal klere verwerf het.