Kinders deur na Landswyd skaak
Geluk aan ons kinders wat deurgedring het na die landswye skaak hulle is.
o/9 Petro Pretorius
Armand Rieck
Adelheid Jansen van Vuuren
Elzaan Dempers
o/11 Adriaan J van Vuuren
0/15 Franzoa de Klerk
Riaan Nickola
Erika van der Merwe
Ope Marisja Denysschen
Sterkte aan julle
Streek Skaak 18 Aug 2012
Ons is dankbaar om die Streek skaak op 18 Aug 2012 t ek kan aanbied.
Ons gaan die skaak by die Afrikaanse Protestante Kerk hou in Roodepoort (Corlett laan 855,Roodepoort)
Landswye skaak – 2011
Daar het 5 kinders van CVO Brandwag gekwalifiseer vir die BCVO se landswye byeenkoms. Hulle is Petro Pretorius o/9, Adriaan Janse van Vuuren o/11, Franzoa de Klerk o/13, Sjarko Denysschen o/15 en Marisja Denysschen in die Ope afdeling.
Tydens die kampioenskappe i was Sjarko Denysschen gekroon as die o/15 kampioen.
7 Aug – Slim koppe stamp kop. Skaak kompetisie sukses
Sjarko Denysschen het tydens Saterdag se skaak kompetisie sy afdeling gewen. Geluk ook met Marisja Denysschen en Franzoa de Klerk wat saam met Sjarko deurgedring het na die LANDSWYE Skaakkompetisie