CVO Brandwag Golf Dag

CVO Brandwag Gholfdag Uitnodiging

Ons Skoollied

Ons CVO roem sal bly lewe
Deur deugde en vlyt opgebou
Veelsydige kennis ons strewe
Ons naam sal ons hanfhaaf getrou
Ons kursusse sorg vir die liggaam
Vir intellek siel en gees
Die opleiding rus vir ons goed toe
Om prakties en edel te wees

“Vir God, volk en taal” is ons leuse
Ons mikpunt, die hoogste sukses
Die staf moet plig ken en uitvoer
Skoliere staan in vir die res
Ons taal en geloof is pilare
Ons wapen is hiervan, simbool
Volkseie kultuur in ons are
Ons hulde aan CVO skool

Leave a Reply